e-Samaritaan

2456604Die e-Samaritaan is ‘n publikasie deur Faan Blom as ‘n diens aan lede van Stellenberg gemeente. (Kliek op die Stellenberg-gemeente logo om na die gemeente se webruimte te gaan) ‘n Opsomming van die kostes vir die plasing van advertensies in die Stellenberg Samaritaan kan afgelaai word links onder. Die kostes is nog geldig soos op Oktober 2018. Die e-Samaritaan is nou vir u sekuriteit en privaatheid (as gevolg van die aanslag van “SPAM”) na pdf-formaat omgeskakel. U het Adobe® Acrobat Reader® of Foxit Reader nodig om die dokument te lees. Indien u nie een van hierdie programme op u rekenaar het nie, kliek op die naam hierbo om dit af te laai. Acrobat Reader® is ‘n redelike groot program, maar Foxit Reader is relatief klein en vinnig om af te laai. Indien u wel Adobe® Acrobat Reader® of Foxit Reader het, kliek op die dokumentnaam links onder – dit neem ongeveer 1 tot 2 minute om af te laai. Indien u enige probleme het, skakel my asseblief by: +27 (0)21 976 3452 / +27 (0)82 925 6241

Samaritaan kostes Oktober 2019 Argief