Bekostigbare drukwerk!

Ek lewer die volgende dienste:

  • Rekenaar ontwerp van briefhoofde, besigheidskaartjies, pamflette, ens.
  • Setwerk vir die maak van plate aan derde party drukkerye.
  • Laminering van groottes tot A3 tuis – groter word deurgegee aan ‘n derde party lamineerder.
  • Foelie drukwerk van uitnodigings, huwelikskaartjies, servette, geskenke, ens.
  • Drukwerk deur ‘n derde party drukkerye teen baie mededingende pryse.
  • Tuis druk van besigheidskaartjies, besigheidsvorms, ens. vir kleiner besighede.
  • Maak van volkleur ID-kaarte vir besighede.
  • Druk van pamflette en ontwerpe in volkleur tot A3 grootte.
  • Druk van handleidings en klein publikasies. en nog baie meer – skakel gerus (sien kontak inligting)